Weskus Jou Lekker Ding Online Restaurant's Terms, Conditions and Allergen Disclaimer
"Weskus Jou Lekker Ding (Edms) Bpk" aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige foute of weglatings in die inhoud van hierdie webwerf of Restaurant inhoud nie. Verder aanvaar die maatskappy geen verantwoordelikheid vir enige siekte of liggaamlike leed van enige aard asgevolg van die verbruik van enige van ons Restaurant items nie.
Vrywaring vir Restaurant kos en bestanddele:
Vrywaring vir Weskus Pizza:
Allergene: Let op kliënte met voedselallergieë. Wees asseblief bewus daarvan dat ons kos algemene allergene soos suiwel, eiers, koring, sojabone, boomneute, grondboontjies, vis, skulpvis of koring kan bevat of daarmee in aanraking kon gekom het.
Die inligting vervat op hierdie webwerf word verskaf op 'n "soos dit is" basis met geen waarborge van volledigheid, akkuraatheid, bruikbaarheid of tydigheid..." 28 Junie 2023