Dis nie die plek nie, dis die herinneringe wat daar leef. Die betekenis is in die oomblikke wat soet met liefde gedeel word. Soms is die gevoel van nostalgie na 'n plek bitter en soet maar enige iemand wat al die Weskus besoek het of daar bly sal sê die Weskus is soet, soeter as die soetste nektaar op jou tong!
Asseblief besoek gerus ons truisblad en boek jou BraaiDag Kaartjies en of Weskus Jou Lekker Ding BraaiDag 5Km Pretloop of 10Km Pretdraf. Volg die skakel: www.WeskusJouLekkerDing.co.za
Comments