top of page
Miriam Handsak

Miriam Handsak

SKU: WJLD000019

Handgemaakte Egte Leer Produkte! Trots Plaaslik vervaardig en Trots Suid-Afrikaans!

Die Miriam-handsak is ideaal vir die jonger geslag. Dit is 'n drierigting-drasak, plus dit het 'n ekstra kenmerk vir oorfone.

Met trots handgemaak in Suid-Afrika van egte leer.

Een verwyderbare draband.

Een verwyderbare slinger-/rugsakskouerband.

Opening vir oorfone.

Ritssluiting.

Polly katoen-gevoerde binnekant.

Een binnesak met rits.

Een buitenste sak met rits.

AFMETINGS
Lengte 29 cm
Hoogte 30 cm
Breedte 8 cm

R1 499,00Price
No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.
bottom of page