Strooikussing
SKU: WJLD000026
Handgemaakte Egte Leer Produkte! Trots Plaaslik vervaardig en Trots Suid-Afrikaans!
Hierdie strooikussing van egte leer sal die Afrika-gevoel in jou huis plaas.
Gemaak van egte leer en Springbok-hare op vel.
Rits om vulsel in te sit.
AFMETINGS
Lengte 45cm
Hoogte 40cm
Gewig 200g
TERUGKEERBELEID
R999,00Price
No Reviews YetShare your thoughts.
Be the first to leave a review.