Weskus
PIZZA
~ Beste WESKUS PIZZA'S & ander lekker vinnige maaltye, soos 'n "¼ Chicken & Chips" R85 of ons super vars bierbeslag (BEER BATTER) gebakte Stokvis & Chips ("FRIED HAKE & CHIPS PARCEL") (GROOT EENSTUK VIS) vir net R99. Amper al ons menu items word sovêr moontlik in ons Pizza oonde voorberei, wat alles gelooflike sappig en 'toasted' laat smaak! ~
Lekker Njammies
Sedert 2022
Jou Afrikaanse Kombuis
VIR 'N BETER BESTEL ERVARING, LAAI ASB ONS APP AF
WESKUS PLAASKOMBUIS PIZZA
BINNE ONS
PLAAS KOMBUIS
100%
VARS
VLEIS
Handgemaakte
PIZZA'S
Heeltemal natuurlike
BESTANDELE
Ons vleis is van die hoogstaande gehalte denkbaar.
Net die varste beste vleis word in al ons produkte gebruik
Ons Pizza's word handgemaak tot die tamatie basis wat op jou Pizza gaan, word vars gemaak in ons kombuis met net die lekkerste van speserye denkbaar. Ons 'chicken quarter' met chips is ook uiters vars en bitter smaaklik aangesien al ons by-kosse in ons Pizza oonde gemaak word, wat die sappigheid opgesluit hou in ons hoender, tot jy daai eerste byt vat!
Al ons produkte is natuurlik en veral ons groentes is plaaslike groente, gegroei deur ons plaaslike boere, so jy kan gerus wees, ons groente is vars, nes al ons produkte kraak vars is elkedag
Ons is 'n Familie Restaurant, dinge gaan maar bietjie stadiger in ons Kombuis, omdat ons alles met liefde maak, en omdat ons dit nie net doen vir jou geld nie, maar omdat ons lief is vir wat ons doen, so 'sit back, relax' & hê asb, groot asb net bietjie geduld met jou aflewering, jy sal nie spyt wees nie!!!
Vrywaring vir Weskus Pizza:
Allergene: Let op kliënte met voedselallergieë. Wees asseblief bewus daarvan dat ons kos algemene allergene soos suiwel, eiers, koring, sojabone, boomneute, grondboontjies, vis, skulpvis of koring kan bevat of daarmee in aanraking kon gekom het.
Kos fotos mag verskil van die werklike produk. Olywe kan pitte bevat. Hoender kan bene bevat. Avokado's is seisoenaal.
'SPECIAL SHOUT OUT' vir al ons 'locals' & vakansiegangers wat ons net tydelik kom besoek het, neem kennis:
JY is awesome omdat jy by die klein outjie bestel wanneer jy by so baie van die groter name kon bestel het! Ons sê weer:
JY is AWESOME, EN DANKIE!
Ons Lewer af in Jacobsbaai, Paternoster, Vredenburg & Saldanha
Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
#houtvuurpizza
Pizza is 'n Italiaanse gereg wat bestaan uit 'n gewoonlik ronde, afgeplatte basis van gesuurde deeg op koring, bedek met tamaties, kaas en dikwels verskillende bestanddele, wat dan op 'n hoë temperatuur gebak word, tradisioneel in 'n houtoond.
'n Klein pizza word soms 'n pizzetta genoem. Terwyl die hitte in 'n houtoond 300 tot 350 grade celsius of selfs meer kan bereik, bly die kookoppervlak effens koeler. Gekook in die omgewing soos pas beskryf, kook houtvuurpizzas vinnig. Vog van die sous, kaas en toppe “brand” vinnig af en voorkom dat die kors pap word.
Sluit aan by ons op Sosiale Media
Die geskiedenis van pizza begin in die oudheid, toe verskillende antieke kulture basiese platbroodjies met verskeie toppings gemaak het.
'n Voorloper van pizza was waarskynlik die focaccia, 'n plat brood wat by die Romeine bekend was as panis focacius, waarna die toevoeging bygevoeg is. Moderne pizza het ontstaan uit soortgelyke platbroodgeregte in Napels, Italië, in die 18de of vroeë 19de eeu.
Die woord pizza is die eerste keer gedokumenteer in 997 nC in Gaeta en agtereenvolgens in verskillende dele van Sentraal- en Suid -Italië. Pizza is hoofsaaklik in Italië geëet en vandaar deur emigrante. Dit het verander na die Tweede Wêreldoorlog toe geallieerde troepe wat in Italië gestasioneer was, saam met ander Italiaanse kosse, pizza kom geniet het.
Chickky Pop Pizza (Hoender)
Chickky Pop Pizza (Hoender)
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, & 'n "Mystery Kaas", Diep gebraaide Hoenderborsie stukkies, ons 'Super Secret Soet Sousie' & Knoffel
Grootte 32cm
R159.99
Die Visstok Pizza (Seekos)
Die Visstok Pizza (Seekos)
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Ricotta, Knoffel, Mossels, Crabsticks, Calamari, Shrimps, Green Peppers, Red Peppers
Grootte 32cm
R159.90
Die Vlamgat Pizza (Mexicana)
Die Vlamgat Pizza (Mexicana)
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Beef Mince, Green Peppers, Chorizo Worsies of Salami, Rooi Chili's, Knoffel
Grootte 32cm
R149.99
Hoofseun Pepperoni Pizza
HoofSeun Pepperoni Pizza
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Garlic, Pepperoni, Crispy Bacon, Steak Strips, Peppadews, Avo (Seisonaal)
Grootte 32cm
R189.99
Margherita Pizza
Margherita Pizza
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Knoffel, Mushroom, Basil
Grootte 32cm
R119.99
Roereiers, Spek & Mozzarella Ontbyt Pizza
Ontbyt Pizza
'n Boere Brekkie Pizza met egte vars Mozzarella-kaas, Roereiers, Spek & Kaas
Grootte 32cm
R129.90
Tropiese Tante Sielie Pizza (Hawaiian)
Tropiese Tante Sielie Pizza (Hawaiian)
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Ham, Pynappel, Bacon, (Ekstra Tropies – Voeg Piesang By)
Grootte 32cm
R139.99
Tuin Van Eden Pizza
Tuin van Eden Pizza
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Cheddar, Vye, Blou Kaas & Chorizo
Grootte 32cm
R159.99
Boerewors & Peppers Pizza
Boerewors & Peppers Pizza
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Gekarameliseerde Uie, Boerewors, Peppadews, Geel & Rooi Peppers
Grootte 32cm
R149.99
Regina Pizza
Regina Pizza
Tamatie Basis, egte vars Mozzarella-kaas, Gerookte Ham, Sampioene
Grootte 32cm
R129.99
Visserman Pizza (Bokkoms & Snoek)
Visserman Pizza
Tuisgemaakte Seekos Pizzasous, egte vars Mozzarella-kaas, Ricotta, Knoffel, Mossels, Shrimps, Snoek, Bokkoms, Green Peppers, Red Peppers.
Grootte 32cm
R159.90
Outentieke Eienskappe van ons Pizza's
Tekstuur en Smaak
Ons oondgebakde pizza's bied 'n ryk, goudbruin gebakte kleur, met 'n geurige, varsgebakte gisaroma, en 'n klassieke bros kors
en perfekte pizzabyt vir 'n outentieke eetervaring - lig
en bros aan die buitekant en sappig aan die binnekant.
Gemaak met bestanddele van gehalte en ontwikkel om 'n ligte, lugagtige binnekant met 'n ewekansige, oop, sterk tekstuursel struktuur wat 'n aangename eetervaring skep vir almal!
BOU JOU EIE PIZZA